Pontianak | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Borneo |
Stigting | 23 Oktober 1771 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 107 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 526.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 4.730/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | H. Sutarmidji, M.Hum |
Amptelike webwerf | http://www.pontianak.go.id/ |
Pontianak is 'n stad in Indonesië op die Borneo-eiland in die Wes-Borneo-provinsie (Indonesies: Wes-Kalimantan). Pontianak is die provinsiehoofstad.